skip to Main Content

As trekklaviersolis tree Leon Albert op by:

  • Feeste
  • Funksies
  • Herdenkings
  • Konserte
  • Korporatiewe geleenthede
  • Privaat geleenthede
  • Restaurante
  • Seremonies
  • Sessie opnames
  • Skemerkelkie partytjies
  • Teater optredes
  • Troues
  • Uitstallings
  • Verjaardagpartytjies
  • Vierings
  • Verwelkomings

Sy solo trekklavier repertoire sluit in:

  • Afrika | Suid Afrikaans
  • Arabies
  • Bal-Musette | Franse Kafee
  • Kelties | Ceilidh | Scottish Country Dancing
  • Duits | Oktoberfest
  • Grieks
  • Italiaans | Neapolitaans
  • Latyns
  • Ligte klassiek, jazz & pop
  • Tango
  • W√™reldmusiek

Hy speel ook graag saam met ander musikante en is ewe tuis met:

  • Bladlees
  • Speel vanaf gehoor
  • Improvisasie
Back To Top